in

Payday – Friday Specials

Share:FacebookXWhatsAppEmail

A email I received last week – Rings so true!!!

Is mos weer Friday neh…..en daar was mos baie pay days prior to vandag neh….dies van die banke het ge-pay last week dies van the 25th het ge-pay die week en plus is month end……en is mos ook summer neh. En die bietjie pay maak Gam se kind weer deur mekaar neh. Die meddies vat somma biscuits by die werk wat iemand weer verkoop neh…en hulle gaan weer huis toe met klomp pakkies klere….usually vang hulle die taxi….maar vandag word die outie gebel om haar te kom optel by die werk. En die tjeld is mos volop neh……die klein kinners speel weer met fifty rand notes …..en is net air time ge-koopery neh….almal word weer ge-phone nikse van please call me’s

…….en vanaand is dit net take aways wat spat neh…..en skielik drink niemand java nie….net lang 2lt cokes,fanta en juice wat soos water spat…….en die outie kry skielik Jack en Johnny black of Johnny Blue….en ? volle twenty gwais…..nix loose draws nie…..en die meddies het somma hulle eie twenty Courtleighs en nix se ge- skyf word gevra nie….is net van nee light vir jou een……. daar is weer baie chommas wat kom visit neh…..en almal gaan weer goor aan.

En by die garage…..almal gooi weer R100 en more se petrol nix van R20 nie……en tommorow morning niemand eet weetbix en mielie meel pap nie….is net bacon en egg en lang chopze wat braai….en plus breakfast het somma ? menu…..daar word ge-pick en choose…..bacon en egg met toast……of chopze met eiers en tamatie gravy en rolls (fok die bruin brood) of is net t-bone steakze……en die klein kinners skrik wakker met pizza’s in die hande.

En almal gaan weer Mall toe….om accounts te betaal….daai word weer nog ? excurzion…..skaars reg geland by die Mall en almal is skielik weer honger neh…..die klein kinners kry somma toys…..en die groot kinners word weer ingedruk met nogair time vir MXIT….. daar word somma weer nuwe accounts oop gemaak…die groot kinners kry weer Carvellas en Lacoste…en die anner accounts word somma ge-skip coz die outie moet nou all of a sudden twee Paul& Shark skiepers kry…….en hy gaan trek dit somma aan in die toilets van die Mall…..en is weer in by die restaurant en movies neh (fok daai pirate dvd’s)

Die meddies slat somma manicure en pedicures…..die hare word weer ge-sjooshhh en gewas en ge-blow…..daai split ends wat die gel en haarlemmensies gemaak het word weer ge-knip…nuwe outfits word ge-shopping…..en daai tight top is a must have…. maak nie saak of daai fat rolls soos bicycle tyre choops om die hips sit nie….daai tight top gaan sy slat……en sy gaan daai figure van haar in a tight jeans gooi……al breek sy daai jeans met daai mud guts…..sy gaan hom shopping…..

Wag laat ek java gaan slat…..ek is nou terug…….

Fediverse Reactions
What do you think?
Share:FacebookXWhatsAppEmail
Stay in the loop
Join Bruinou
Avatar photo

Written by Nicky

Leave a Reply

Avatar photo

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Memorable Night in Rodanthe

New Years Resolutions for www.Bruinou.com