in

Gam!!!!!!!!!!!!!

Share:FacebookXWhatsAppEmail


Awe.

I’m new to the site but i Like it becauase i feel right at home (sieke omat ek soe kalit is as wat kan kom)

Those of you who would like to know more about me, check out the trech’s profile, duh.

But hey this blog is actually about something but for dramatic/emotional effect i’m going to write in afr(kalit)

Ek werk by n kamma high profile bank hie innie kaap, is (of was tot soe n paar dae trug) k@k happy in my job, het gecheck ek perform ok en het n lekke understanding met my laanie( die eintlike gam ma se p**s waaroor die blog gan)

As hy vir my iets vra het ek altyd n way gemaak om hom te bail (workwise bedoel ek) en os het saam lunch gan koep en kinners (medies vir die van julle josters wat nie wiet nie) uitgechek.

As die wit mense by die werk try om hom te discredit het ek altyd sy parte gevat en het genuinly gechek ek is in n good space want ek het sy back en hy myne!

Min te wiet.

Hy change toe op my. Dis nou tyd vir bonnusse en hy het my n vet vy gedruk. Ma dai is nie die ergste nie, die einste mense wat hom soe afgedruk het en vir n gat gevat het het hy loep high raitings voor gie en en toe het die p**s nie eens die decentsy om my te face nie, ek moes dit via via hoor.

Ek voel as hy n problem met my gehad het moes hy my self gewys het of even gekonfront het daoor.Dit is nou ware gam vir jou, kan nie gou genoeg sy broese in die rug stiek nie. Ek is die M**r in vir die P**S.

Wat ek will wiet is:

1. Is ek verkeerd om soe te dink?

2. Hoe kry ek die vark trug?

Shoe, ek voel sommer bieter.

P.S. sorry oor die spelling me ek het soe opgewerk geraak….

Ag, ok n man sukkel ma met spelling en soe. LOL

Fediverse Reactions
What do you think?
Share:FacebookXWhatsAppEmail
Stay in the loop
Join Bruinou
Avatar photo

Written by Mark

Leave a Reply

Avatar photo

Your email address will not be published. Required fields are marked *

“The letter “Concerned Coloured” doing the rounds on email

A year in review