halo is ek , die bra van ‘ie valley jou ma moenie skellie of aneste ou pellie
hie’s ek nou, my style ingebou
‘n bra soes ek sal jou laat berou dat jou ma jou ooit lief het , wan’t met daai bek, is jy gek
gwalla die , gwalla daai …bokand ‘ie panghela …will jy nnnnn……
AAi, AAI…sies ombeskof kry a bietjie talent,
jou bek ruik soes fish en chips nes a skel’m
in ‘ie aane hoor jy die lawaai , gunshots in the darkness “skiet o’ppie spy”
mes stiek en gun skiet is alles veniet
want as jy gat mang word jy ‘rit gese in jou gevriet
jy’s a moordenaar a skel’m
a sewe en a ses
hoe will jy dood gan met a gun of a mes…..
as’it is han is’it, as’ity issie han is’sity

