A good time. ‘n lekke tyd. ‘n gaar tyd.
Nice-time word usually geeet.
Eg:- Ou C_joe en Enigma, daai’s nou ouens wat die nice-time eet.
Ou Enigma loop glads met ‘n emergency six-pack in sy kar se boot.
further eg :- Ek ry nou die dag verby Club 62 van grab-a-granny, toe sien ek vir C-joe ‘Re-united and it feels so good’ sing op die Karaoke, C_joe sal enige iets doen vir die nice-time.
Grab-a-granny: (verb) [origin: Eldos or Western]
To wake up in the morning with a sugar mommy twice your age.
Eg:- Daai Club in Rosettenville wat ou C_joe hulle loop is van grab-a-granny. Ander ene wil met my jiet , toe wys ek haa’ ‘hey fissek ! kwief !”
Sagte-tye: (noun or something) [Origin : Eldos , no doubt ]
Something that you push when you’re out having fun.
Eg:- Ons het nca geloop met ander move, from there ons het mos gang spook sjeld, toe gaan ons Club Status toe om net sagte-tye tye te stoot.
English : We did push lekke soft-times there by the club.
Magroovan: (noun)
Iemand wat sagte-tye stoot
Majaaivan: (noun)
Something like a magroovan, who owns all the Trompies CD’s especially Magasman.

