Ek gaan nou vir my 'n Afrikaanse Berk bou net soes “Build-a-Bear” but net Build-a-Berk...
 
- Okay soe hy moet van Ceres af kom, Ceres se brei klink soe crisp en romanties man as hulle praat dan is ek op die spot nat.
 
 
- Hy moet voete het wat uit die Delf uit kom, ek kan net imagine as al dai sand sy voete gerasperit virrie dag moet dit mos leka sag wies
 
 
- Sy vel moet definitely van Calvinia af wees want dit klink soes die mense baie kaal daar loop soe julle moet dan oor lotion is want ek soek nie n berk wie se vel my gaan rasper nie...
 
 
- Definitely arms van Mosselbaai.
 
 
- Hande van Robertson want hulle wiet mos hoe om met spice te werk soe ek neem af hulle kan oek leka kos te maak.
 
 
- Sy tanne kan van ienagge plek wies maar nie Egoli nie aseblief jy en die son kan nie in kompetisie wees nie. Los die goud geel in die plek van goud toe.
 
 
- Sy orekan van Worcester af kom dis mos 'n droë plek soe die manne wat daar uit kom is almal mature want agter hulle ore is dit kirk droeg...
 
 
- Definitely sappage lippe van Namaqua. As die wyn die mense laat beklei dan kan ek net imagine hoe vol passion en ombeskof dai lippe sal maak as dit my soen. Yerrie ek is ready!
 
 
- Sy “move” ? moet van Springbok wies. Dai is mos nou self explanatory ;-)
 
 
- Die rest van die liggaam kan ma van die kaap af kom maar nie van Strandfontein nie want ek hoor hulle het nou slange daar.