Mr DIY & Chella021 - KROON

Somtyds wonne 'n man as die hype groot is dat die disappointment maybe nog groter gaan wies...
KROON's new album Steinkopf tot Bontas lives up to the hype.



After their first offering a few years ago, the KROON EP, the duo of Pierre "Mr. DIY" Cloete & Cheslyn "Chella021" Philander, who make up KROON_ZA, took a break from their group while focusing on their individual projects and collaborating with others.
A year and a half ago they started working on this!

 

The title of their new album is probably the most straightforward discription of not only their relationship as two distant parts of a duo but also describes the intent of the album. Chella021 told bruinou.com that the idea was to "prove that Afrikaans-speaking People of Colour can create something timeless in terms of music, or atleast make an attempt to."
Only time will tell if they have achieved that but if the selection of full tracks they have sent us a few weeks ago are anything to go by, Steinkopf tot Bontas does make a solid attempt at what a really good Afrikaans Hip Hop album should sound like.

 

Seker al gehoor van mense sê Kwaliteit Vat Tyd nê?
Alhoewel dit moontlik is om die opneem van 'n goeie album binne 'n kort tydjie kaf te draf is dit nie dat die maak van die album letterlik op en af beweeg het tussen Steinkopf en Bonteheuwel oftewel Bontas nie, maar die ouens het opsetlik hulle tyd gevat om seker te maak hulle werk stel nuwe standaarde vir hulself en oortref alles wat hulle vantevore gedoen het.

 


Sedert Januarie 2018 to Maart 2019 was die opname proses van die projek 'n strewe na kwaliteit en volgens Frazer Barry van Tribal Echo wie met rymklets en kitaarspel op die album feature was dit uit die staanspoor vir Mr DIY en Chella021 belangrik om nie in 'n vakuum te werk nie. Hulle het seker gemaak dat hulle die insights en constructive criticism van ouens soos Frazer en die ander deelnemende kunstenaars inagneem.
"KROON_ZA stel met Steinkopf tot Bontas nuwe standaarde vir hulself en hopelik help die kwaliteit van hul album ook om ander kunstenaars aan te spoor om die algemene standaard van hul rymklets albums 'n vlak hoër te stel" meen Barry.

 

 

Gepraat van featured artists... Daarvan is daar net-net genoeg en nie te veel of te min nie.
Dis mos belangrik dat die ouens wie feature op 'n project nie net moet name wees wie die album credibility gee nie maar dat dit moet deurslaan in die musiek dat die featured artists ook glo in dit wat jy wil bereik met jou musiek.

 

The Veteran - Marco Polo aka Marco Hendricks

 

These are the featured artists on KROON_ZA's album.
Frazer Georgio Barry (Tribal Echo) features on track 1 "Kamka Jol" while M3lky 021 aka Malcolm Neville Sables joins KROON on track 4 "Oorvat".
The veteran Marco Polo aka Marco Hendricks blesses listeners with a verse on track 9 "Spookhuis" which we still look forward to listening to in full but we know based on the snippet we heard that it's gonna be totally dope.
There are also T.C.D. aka Tyrone Cameron Davids featured on track 11 "Gun Click" and Blk Mantis aka Grant Andre Charles (Ill Major Movement) joining them on track 14 "Real Hip Hop".

 

T.C.D. aka Tyrone Cameron Davids

 

KROON_ZA het actually 'n lekke storie wat hulle vertel met die tracklist van hulle album.
KAMKA kom jol in STEINKOPF TOT BONTAS waar ons dit 100 PERCENT hou en OORVAT met DIE LIEFDE. Hier gaan die DAE VERBY want ons begin is soos GENESIS en VANDAG EN MÔRE dwaal jy in 'n SPOOKHUIS. So as jy kroon sien, PICK IT UP, maar pasop, hulle GUN CLICK en vattie NWATAS nie. As jy VAN SALOET AF is drop ons DAI REAL HIP HOP. Wanneer ons DIE MECHANISM aanskakel vir die manne wat PAPPER AS KAPOK is het ons die FLAVA VAN DIE JAAR.

 

 

That Mr DIY who is based in the Northern Cape is very much revered by many Western Cape Hip Hop artists as a legendary beatmaker and producer is not by any means a misplaced admiration.
Behalwe dat Pierre Cloete verantwoordelik was vir die beats waarvan Chella021 ook bydraes gemaak het, het Cloete ook die mixing and mastering behartig.
Natuurlik was dit ook nie 'n aangejaagde proses nie,   
Dat die man 'n experienced oor en 'n even hand het is nie te bespiegel nie en 'n mens kan dit hoor wanneer ons back-to-back luister na die paar full tracks wat ons vooraf gekry het.

Net so by the way... Ons wou saam Pierre ook gesels het, maar dit lyk asof ons Telkom network dink Steinkopf is overseas... Sorry vi daai Mr DIY.

 

 

Anyways... Ek gaan gou iets bieg hiesô... Ken julle daai lekke Namakwaland Stofpad style? Daai's mos lekke nê...
Well... Sometimes we cringe when artists send us rymklets tracks which are supposed to have that typical Lekke Namakwaland Stofpad style but then the concept of the song falls flat on a terrible overall sound.
Kamka Jol is Different.

 

Die opening track op die album stel 'n nuwe standaard vir daai tiepe sound in rymklets numbers.
Niks van daai "Alles-op-my-Casio-chord-accompaniment-klank" nie.
...en dis ook nie daai van vat 'n sampled Hip Hop beat en gooi die Namakwaland stofpad style oor dit nie.
Die instrumentation was net reg gedoen om Kamka Jol se sound 'n overall balance te gee en die rymklets voel nie asof dit vir aandag compete met die track nie.
Plus... Die number se DJ scratches is nogals kwaai, minimalist en nie te hard of te sag nie. Dit vat nie die number oor nie.

 

 

Frazer Barry het verduidelik hoekom hy so ingenome is met Kamka Jol en hoekom hy vattigheid in die hele projek gevind het.
"People easily forget that our Hip Hop culture, particularly the way Mr FAT (RIP) and BVK introduced their brand of Afrikaans Rymklets, has a huge measure of upbeat fun to it alongside all the serious issues that hip hop tackles as a form of social commentary" "Dis daai element of upbeat fun wat hulle met die album wou deurgee."
"Die ooptrek vers van Kamka Jol gee Chella021 regmatig eer aan daai voorlopers en hy kry somma daai potjie ordentlik aan die kook deur Mr FAT se Potjiekos lyrics te quote."
"Wanneer mense oor meer as 20 jaar die album luister sal hulle hopelik 'n goeie ideé kan kry van hoe ons kultuur vandag is, dat ons ook darem fun gehad het en ook dat ons met dié track ook aan ôns invloede van 20 jaar gelede eer gee."

 

Mr DIY en Frazer Barry

 

Moet tog net die fout maak om te dink die hele album klink soos Kamka Jol nie. Daai sal mos na so drie of vier songs heeltemaal boring geraak het. Daar is gelukkig verskeidenheid vir hoe ons die liefde van Hip Hop ervaar. Daai is by the way waaroor die 5de track op die album gaan.
Die Liefde is 'n love song maar is glad nie 'n blues number nie... Dis 'n lekke fun ode aan Hip Hop, die kultuur en die klanke van Hip Hop op 'n nca beat.
Almost in allegory fashion Hip Hop is a lady adored by the MC.
Basically... Hip Hop is 'n kwaai kin en hy smaak haa'.

 

 

Die feit dat hulle die lekkerkant van Hip Hop onder die spotlight wou sit beteken nie dat KROON ons sosio-politieke probleme ignoreer nie.
Vandag en Môre handel oor die ernstige toestande waaronder ons woongebiede gebuk gaan en daar is some heavy social commentary, but die number het darrem nie 'n swaarmoedige klank wat jou emo gaan maak nie.

 

 

Aan die begin van Die Real Hip Hop vra Ill Major Movement se Blk Mantis vir 'n switch-up en die number het regtig 'n brilliant switch-up in die sound wanneer die hook inskop. 

Ek het al amper vergeet Chella021 is by tye 'n hilariously morsige vuilbekkie en kan somma jou ore af vloek, maar die number sal niks van niks sin gemaak het as dit 'n Clean Version was nie.
Seriously though... As jy klaar gelag het of rooi getrek het vir al vloekwoorde sal jy hopelik nes ek appreciate hoe daai mellow basslines en sagte beat vir die verses 'n crazy switch-up kry vir die hook en dat die 'n lekke trippie deur soundscapes is.
Daai trippie kan mens nogals compare met die lekke trip wat die album jou op gaan vat; op en af tussen Steinkopf en Bontas.

 

 

Die afgelope paar weke luister ons so af en toe die paar volle tracks wat ons gestuur was en nadat ons ook 'n kort medley mix van al die tracks gehoor het, kan ons sê ons impressions van daai volle tracks is 'n goeie representation van die hele album.


KROON_ZA het heelteyd belowe dat dit nie net 'n straight up boombap album gaan wees nie, dat dit klanke gaan bevat wat vir hulle gaan laat uitstaan as 'n rymklets-groep met 'n klank-identiteit wat net so unique is as wat dit ook fluid kan wees.
Chella021 en Mr DIY het kwaai deliver.

 


KROON se Steinkopf tot Bontas sal binnekort op 'n verskeidenheid digitale platforms beskikbaar wees en dan sal ons daai links met julle deel.


Hier is 'n voorsmaakie vir julle wie noggie KROON en TCD se Gunclick gehoor het nie.