Kô Sit Saam OmmiGhellie Met Frazer Barry
OmmiGhellie met Frazer Barry terug op kykNET vir ’n tweede seisoen
As jy noggie omme ghellieblik-vuur gekuier hettie dan ken jy maar min jokes. “Ons stories. Ons volkskatte. Ons erfenis.” So beskryf Frazer Barry die kuier-program OmmiGhellie wat na kykNET&kie terugkeer vir ’n tweede seisoen. Vir die wie nie weet nie; ‘n ghellie is vuur wat in ‘n blik gemaak word, nie net vir warmte kry […]