in , , , ,

Ja Nee, Djy Praat Eintlik Jou Khoikhoi Heritage

WATCH hoe Ryan Swano bewys dat twee klein woorde wat jy elke dag gebruik eintlik Khoikhoi Taal is en leer somma nog meer oor ons heritage.

Aweh! Sharing is caring mos. Dankie 😉

Daar’s heelwat woorde wat ons elke dag gebruik maar jy word van kleins af gesê “Daai is nie ‘n ordentlike manier van praat nie”.

Hulle lieg vir jou! Djy praat eintlik maar net Khoekhoegowab en Nama, jou Heritage, jou Ancestors, Voorouers, jou Abogan se Taal.

Hier is een van daai resources wat ek van praat in die video:
Khoekhoegowab Nama Language Manual

Hier’s nog een: https://omniglot.com/language/phrases/khoekhoe.htm

Background Music Credit:

Want U 2 by Ryan Fifth Element

Aweh! Sharing is caring mos. Dankie 😉

What do you think?

Written by Ryan Swano

Band Aid SA Ensures Cape Flats NPO’s Benefit from Nedbank’s Blanket Drive

HERITAGE: Djy Hêrit, Gebore Mêrit